ATKV-Klein-Kariba | Self-sorg Akkomodasie | Konferensie Oord | Karavaan en Kampeering
 
 
 
 
  
 
    Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Leierskap en Avontuursentrum
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir bespreking
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Sosiaal maatskaplik
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Virtuele Toere
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
ATKV-Klein-Kariba Vakansieoord

GPS-koördinate: 24º50'59" S / 28º20'20" E

Naby Pretoria en slegs ’n uur en ’n half se ry vanaf Johannesburg lê ATKV-Klein-Kariba in die Waterberge se mooiste klowe – voorwaar ’n juweel van die Bosveld.

ATKV-Klein-Kariba bied ’n groot verskeidenheid huisvesting en ’n magdom aktiwiteite en fasiliteite. Met ’n goed ingerigte winkel en ’n nuwe restaurant wat oor die waterval uitkyk, is ATKV-Klein-Kariba dié Bosveld-bestemming waar almal tuis voel.

Die oord is op die Bosveld-toerismeroete geleë, en vir ’n beter basis waarvandaan die nabygeleë toeriste-aanloklikhede met daguitstappies verken kan word, kan niemand vra nie. Die huisvesting wissel van eenhede, woonstelle, berghuise, tenthuise, houthuise en jeugtuistes tot kampeer- en woonwafasiliteite.


 


 


 



Diamantkompetisiewenner, Eddie Louw saam met Ferdi Pieterse (ATKV-Klein-Kariba Bemarker)


 

Terme en voorwaardes [kliek hier]



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]