KARAVAAN-en-KAMPEERTERREIN
Klein-Kariba se boomryke kampeerterrein beskik oor 74 geplaveide staanplekke (7 m x 7 m) met ’n kragpunt en braaigeriewe as standaard. Vir die gerief van besoekers is die volsonstaanplekke toegerus met skadunetafdakke en 14 staanplekke het ook rioolkoppeling. Die ablusieblokke sluit gesins- en rolstoelvriendelike fasiliteite van bogemiddelde standaard in.
Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite
2-Slaper Eehede

Houthuise
6-Slaper Eehede

Tenthuise
4-Slaper Eehede

Vishoekhuisies Opgegradeer
4, 6 en 8-Slaper Eehede

Woonstelle
4 en 5-Slaper Eehede

Berghuise
2 en 3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer
2-Slaper Eehede

Kamers
2-Slaper Eehede

Tekkiekamp Jeugtente
12-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein
Woonwa-en Kampeerterrein