Skip to the content

Posbus 150, Warmbad, 0480
Tel: +27 14 736 9800
Faks: +27 14 736 3457
E-posadres: kariba@atkv.org.za

 

Tel +27 11 919 9092
Faks: +27 11 919 0231
Email: oordedigitaal@atkv.org.za

Bronwyn Odendaal
Tel: +27 14 736 9846
Email: bronwyno@atkv.org.za

Gewone ure
Ma–Do: 08:00 – 17:00
Vry: 08:00 – 21:00
Sa: 08:00 – 13:00
So: 08:00 – 15:00

Vakansieure
Ma–Do: 08:00 – 17:00
Vry: 08:00 – 18:00
Sa: 08:00 – 13:00
So: 08:00 – 15:00

Indien u besoekers ontvang, moet dit vooraf gedurende kantoorure by die ontvangs gereël word. As gevolg van spasie en beperkte geriewe versoek ons dat u die gaste sal beperk tot 8 persone per eenheid of staanplek.

Oordplan

ATKV-Klein-Kariba beskik oor ’n verskeidenheid akkommodasie opsies vir elke smaak. Die ligging van die verskillende eenhede en kampeerterreine kan hier gesien word.