Skip to the content

Houthuise

Die sesslaapeenhede is losstaande selfsorgeenhede bestaande uit ʼn hoofslaapkamer met ʼn dubbelbed en ʼn kamer met twee enkelbeddens. Die houthuise by die dam het ʼn dubbelslaapbank vir twee in die woonvertrek en is geskik vir persone tot 13 jaar. Die houthuise in die kloof het twee enkelslaapbanke in die woonvertrek met ʼn badkamer, oopplankombuis en stoof met ʼn oond. Hierdie eenhede is ten volle toegerus vir ses persone. Die houthuise by die dam (no. 1-10) se badkamers het ʼn bad en die houthuise in die kloof (no. 11- 20) het storte. Albei eenheidstipes het lugversorging.

Sien alle akkommodasie

Diamant-Suite ATKV Klein-Kariba

Diamant-Suite

2-Slaper Eehede

Log Cabins ATKV Klein-Kariba

Houthuise

6-Slaper Eehede

Tent houses ATKV Klein-Kariba

Tenthuise

4-Slaper Eehede

Vishoek Houses ATKV Klein-Kariba

Vishoekhuisies

4, 6 en 8-Slaper Eehede

Flats ATKV Klein-Kariba

Woonstelle

4 en 5-Slaper Eehede

Mountain cabins ATKV Klein-Kariba

Berghuise

3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer ATKV Klein-Kariba

Kristalkamer

2-Slaper Eehede

Rooms ATKV Klein-Kariba

Kamers

2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein

Woonwa-en Kampeerterrein