Skip to the content

Diamant Suite

Dié losstaande tweebedeenheid beskik oor ʼn kamer met ʼn dubbelbed en linne en handdoeke vir twee persone. Die en suite-badkamer het ʼn bad en stort. Die kombuis het ʼn stoof met ʼn oond en is ten volle toegerus vir twee persone. Die Diamant-suite het ʼn kuierarea met DStv, ʼn buitebraai en borrelbad asook ʼn buitelugstort. Die eenheid beskik oor lugversorging en daar is ʼn onderdakparkeerplek vir een voertuig. Volle spyseniering in die gerief van die eenheid kan teen 'n bykomende fooi aangevra word.

Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite ATKV Klein-Kariba

Diamant-Suite

2-Slaper Eehede

Log Cabins ATKV Klein-Kariba

Houthuise

6-Slaper Eehede

Tent houses ATKV Klein-Kariba

Tenthuise

4-Slaper Eehede

Vishoek Houses ATKV Klein-Kariba

Vishoekhuisies

4, 6 en 8-Slaper Eehede

Flats ATKV Klein-Kariba

Woonstelle

4 en 5-Slaper Eehede

Mountain cabins ATKV Klein-Kariba

Berghuise

3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer ATKV Klein-Kariba

Kristalkamer

2-Slaper Eehede

Rooms ATKV Klein-Kariba

Kamers

2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein

Woonwa-en Kampeerterrein